Die Winterpaleis (Russies: Зимний дворец) lê in Sint Petersburg aan die Newa-rivier, tussen die Paleisoewer en die Paleisplein. Dit is in die 18de eeu gebou as residensie van die tsaars van Rusland, maar maak tans deel uit van die Hermitage, wat een ... Read further