Die Sowjet-monument in die Treptower Park in Berlyn (Duits: Sowjetisches Ehrenmal of Treptower Ehrenmal) is ter herdenking aan soldate van die Rooi Leër opgerig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gesneuwel het. Die gedenkteken is in Mei 1949 voltooi. Read further