Alhambra (Arabies: قصر الحمراء - qasr alhamrā' – Rooi Paleis) is 'n middeleeuse paleis en fort in Spanje. Die paleis is tussen 1238 en 1358 vir Moorse konings van die Granada-koninkryk in Andalusië (Suid-Spanje) gebou. Dit is op 'n heuwelagtige plato... Read further