Place Stanislas is 'n plein in die stad Nancy in Lotaringe in Frankryk. Die plein is in opdrag van die laaste hertog van Lotaringe Stanislas Leszczynski deur die argitek Emanuel Héré ontwerp en tussen 1751 en 1755 gebou. Sy huidige naam is in 1831 de... Read further