Epidauros (Grieks: Ἐπίδαυρος, Latyn: Epidaurus) is die belangrikste antieke heiligdom wat aan Asklepios, die Griekse god van medisyne en genesing, en sy vader Apollo gewy is. Dit is geleë temidde van 'n berglandskap op die Peloponnesos-skiereiland na... Read further