Monte Albán (Spaans vir 'wit berg') is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca net 9 km oos van die stad Oaxaca de Juárez in die suide van Meksiko. Monte Albán is sowat 2 000 bo seevlak op 'n kunsmatig afgeplatte heuwel geleë en het as h... Read further