Palenque (Mayathan: Bàak) is 'n argeologiese terrein in die Meksikaanse deelstaat Chiapas, wat in die noordweste van die grens tot Guatemala geleë is. Die historiese naam van die stad was vermoedelik „Lakamha’“, wat 'groot water' beteken, terwyl die ... Read further
License: All Rights Reserved