Die Paleis van Holyroodhouse (Engels: Palace of Holyroodhouse), algemeen bekend as Holyrood-paleis (Holyrood Palace), is die amptelike tuiste van die Britse monarg in Skotland. Die paleis is aan die onderpunt van die Koninklike Myl in Edinburg geleë,... Read further