Central Park is 'n openbare park in die hartjie van Manhattan in New York Stad. Dit bevat onder andere damme, 'n kasteel, ’n dieretuin, konsertverhoog en opelugteater, waar Shakespeare-dramas in die somer opgevoer word. Ongeveer 35 miljoen mense beso... Read further