Die Bolsjoi-teater (Russies: Большо́й теа́тр, 'Groot Teater') is ’n historiese teater in Moskou, Rusland, wat deur die argitek Joseph Bové ontwerp is. Dit word gebruik vir ballet- en opera-opvoerings. Voor die Russiese Rewolusie van 1917 was dit saam... Read further