Die koninklike Kasteel van Chambord in Chambord in die Franse département Loir-et-Cher is die grootste van alle kastele in die Loirevallei met 400 vertrekke. Die kasteel, wat as die ideale voorbeeld van 'n 16de eeuse Franse Renaissance-kasteel beskou... Read further