Van die fonteine by Peterhof. Peterhof (Russies: Петергоф, Petergof) is in die federale distrik Sint Petersburg geleë, aan die suidkus van die Golf van Finland. Dit het ’n bevolking van 64 791 (2002-sensus). Dit bevat twee kampusse van die Staat... Read further