Machu Picchu (wat Ou Piek in die Quechua taal beteken; en ook soms na verwys as die 'Verlore Stad van die Inkas') is ou goed bewaarde Inka bouval wat 2 430 m bo seevlak op 'n bergrif geleë is. Machu Picchu is bo die Urubamba Vallei in Peru geleë sowa... Read further