Petra (Arabies: البتراء, Al-Batrāʾ; Antieke Grieks: Πέτρα), onder die Nabateërs bekend as Raqmu, is 'n ruïnestad in suidwestelike Jordanië en was in antieke tye die hoofstad van die Nabatese ryk asook 'n belangrike kruispunt in die Midde-Ooste. Dié s... Read further