Die Victoria-waterval (Engels: Victoria Falls) is die grootste waterval in Afrika en is geleë in die Zambezirivier op die grens van Zimbabwe en Zambië. Suid van die waterval is die Zimbabwiese dorp Victoria Falls en noord daarvan lê die Zambiese stad... Read further