Die Angel-val of Angel Falls (Spaans: Salto Ángel, soms met die inheemse naam Kerepakupai merú aangedui) is die hoogste vryvallende waterval ter wêreld. Die waterval is 979 meter hoog en is in die suidooste van Venezuela geleë. Dit is na die 'ontdek... Read further