Angkor Wat (Khmer: អង្គរវត្ត Ângkôr Vôtt, ângkôr beteken 'stad' en vôtt „Tempelkompleks“) is 'n tempelkompleks in Kambodja en die grootste godsdienstige monument in die wêreld. Dit is oorspronklik as 'n Hindoe-tempel vir die Khmer-ryk gebou wat tot d... Read further