Die Bosporus-brug, ook bekend as die Eerste Bosporus-brug (Turks: Boğaziçi Köprüsü of 1. Boğaziçi Köprüsü) is een van twee brûe oor die Bosporus in Istanboel, Turkye, wat Europa en Asië verbind. Die ander is die Fatih Sultan Mehmet-brug, ook genoem d... Read further