Foto's van Kasteel Karlštejn

Karlstejn Castle Czech Republic deur Gаme of light

Karlstejn Castle, Czech Republic
Die Kasteel Karlštejn (Tsjeggies: hrad Karlštejn, Duits: Burg Karlstein) is 'n hoogteburg wat bo-op 'n heuwelpiek in die gelyknamige nedersetting sowat 30 km suidwes van die Tsjeggiese hoofstad Praag geleë is. Die uitbreiding van 'n bestaande vesting... Read further
Lewer kommentaar
Reël deur:
There are no comments yet. Maybe be you will be the first one to post useful information for fellow travellers? :)

Tourist attractions shown on this image

Important copyright information