Foto's van Dodeakker van Giza

deur Yasser Nazmi

User created page with UploadWizard
Die Dodeakker van Giza (Arabies: أهرامات الجيزة) is ’n argeologiese terrein aan die Nylrivier sowat 9 km van Giza en 25 km suidwes van Kaïro, Egipte. Die kompleks van antieke monumente sluit in die drie piramides bekend as die Groot Piramid... Read further
Lewer kommentaar
Reël deur:
There are no comments yet. Maybe be you will be the first one to post useful information for fellow travellers? :)

Tourist attractions shown on this image

Important copyright information