Die Golden Gate-brug is 'n brug oor die San Franciscobaai in Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Die 2 824 meter (9 266 voet) lange brug strek van San Francisco na Marin County. Bouwerk het in 1933 begin en dis in 1937 vir verkee... Read further