Die Boheemse Woud, (Tsjeggies: Šumava [ˈʃʊmava], Duits: Böhmerwald), is 'n lae bergreeks in Sentraal-Europa wat oor 'n afstand van 120 km 'n natuurlike grens tussen Tsjeggië aan die een en Duitsland en Oostenryk aan die ander kant vorm. Dit is die ho... Read further