Hammershus [hɑməʀsˈhuːʔs] was 'n versterkte burg aan die noordweskus van die Deense Oossee-eiland Bornholm. Dit is vandag een van die grootste bouvalle-komplekse van sy soort in Noord-Europa. Die burg is 74 meter bo-oor die see op 'n krans opgerig en... Read further