thumb|380px|Die Reichstag gebouDie Reichstag gebou in Berlyn is gebou om die Reichstag, die oorspronklike parlement van die Duitse Ryk te huisves. Dit is in 1894 geopen en het die Reichstag tot in 1933 gehuisves. In 1999 het dit weer die setel van di... Read further