Die Taj Mahal (Oerdoe: تاج محل, Hindi: ताज महल, uitspraak: Tâdj-Mahal) is 'n 17de-eeuse gebou in die Noord-Indiese stad Agra (Oetarpradesj). Die naam is afkomstig uit Persies en beteken 'Paleis van die kroon'. Dit is 'n mausoleum wat tussen 1631 en ... Read further
License: All Rights Reserved