Foto's van Tintenpalast

DSC08455 deur TeeDeeVee

Die Tintenpalast in Windhoek is die setel van die Nasionale Vergadering of parlement van Namibië. Die Nasionale Raad van Namibië het in 2002 'n nuwe administratiewe blok oos van die historiese gebou betrek. Read further
Lewer kommentaar
Reël deur:
There are no comments yet. Maybe be you will be the first one to post useful information for fellow travellers? :)

Tourist attractions shown on this image

Important copyright information