Hannover [haˈnoːfɐ] is die hoofstad van die Noord-Duitse deelstaat Nedersakse met 'n oppervlakte van 204,14 vierkante kilometer en 'n bevolking van 514 137 (soos op 31 Desember 2012). Hannover maak deel uit van die administratiewe gewes Hannover... Read further