Die Sint Basilius- of Pokrof-katedraal. Die Sint Basilius-katedraal (Russies: Собор Василия Блаженного; letterlik die Katedraal van Basilius die Salige) is aan Rooiplein in Moskou geleë en is een van die groot toeriste-trekpleisters in dié stad. Die ... Read further
License: All Rights Reserved