Die Bronsruiter (Russies: Медный всадник, Mjedni wsadnik, letterlik 'Die Koperruiter') is ’n standbeeld van Pieter die Grote op ’n perd op Senaatsplein in Sint Petersburg, Rusland. Opdrag daarvoor is deur Katharina die Grote gegee en dit is deur die ... Read further
License: All Rights Reserved