Die Moederland Roep (Russies: Родина-мать зовёт!, Rodina-Mat zowjot!) is ’n standbeeld by die heuwel Mamajef Koergan in Wolgograd (voorheen Stalingrad), Rusland, ter herdenking aan die Slag van Stalingrad. Dit is deur die beeldhouer Jewgeni Woetsjet... Read further
License: All Rights Reserved