Die Zugspitze is die hoogste bergpiek van die Wetterstein-bergreeks in die oostelike Alpe en ook die hoogste punt van Duitsland met 2 962 meter bo seevlak. Die Zugspitz-massief is suidwes van Garmisch-Partenkirchen in die Duitse deelstaat Beiere... Read further