Die Heuwel van Kruise (Litaus: Kryžių kalnas) is 'n Rooms-Katolieke bedevaartsoord in Litaue wat temidde van 'n akkerbougebied sowat sestien kilometer noordoos van die stad Šiauliai langs die snelweg A 12 in rigting Riga en net buite die dorp Meškuič... Read further