Zermatt is 'n munisipaliteit (Switserse Duits amptelik: politische Gemeinde) in die distrik Visp van die tweetalige Switserse kanton Valais (Duits: Wallis). Die Franse naam van Zermatt, Praborgne, is regstreeks afgelei van die oorspronklike Latynse d... Read further