Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor Liberty Island in die New Yorkse hawe troon, is in 1884 deur Frankryk aan Amerika geskenk om die eeufees van die Amerikaanse onafhanklikheidsverklaring (1776) te gedenk. Read further
License: Attribution License