Trafalgarplein (Engels: Trafalgar Square [ˌtrəˈfælɡər]) is 'n openbare plein in die City of Westminster, Sentraal-London, wat rondom die historiese Charing Cross ontstaan het. Sy naam is ter herdenking aan die Britse Vloot se oorwinning in die Seesla... Read further