Die Anitsjkof-paleis in die 19de eeu. Die Anitsjkof-brug en -paleis in 1753.
Die Anitsjkof-paleis (Russies: Аничков дворец) is ’n voormalige keiserlike paleis op die kruising van Nefski-prospekt en die Fontanka-rivier in Sint Petersburg. Die naam van die paleis kom van die nabygeleë brug oor die Fontanka. Dit is vir keiserin Elisabeth van Rusland ontwerp in ’n uitspattige Barok-styl.
Keiserlike paleise en wonings in Rusland | ||
|