Agiou Pavlou-klooster

Die Agiou Pavlou-klooster. Die hoofkerk van die klooster.

Die Agiou Pavlou-klooster (Grieks: Μονή Αγίου Παύλου, die klooster van sint Paulus) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die westelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 14de in rang van die skiereiland se kloosters. Daar is tans sowat 31 monnike.

Die Katolikon, of hoofkerk, is toegewy aan die opdra van Jesus in die tempel. Sy feesdag is op 2 Februarie volgens die Juliaanse kalender (Nuwe Styl: 15 Februarie).

Die stigter van die klooster was sint Paulus van Xeropotamou. Tussen 1355 en 1365 het die Serwiese edelman Antonije Bagaš die geruïneerde klooster gekoop en gerestoureer, en sy ab geword. Op 14 Oktober 1410 het die Serwiese heerser Đurađ Branković die dorpie Kuzmin in Kosovo aan die klooster geskenk omdat dit die wens was van die oorlede prins Lazar Hrebeljanović.

Die klooster se biblioteek bevat 494 manuskripte en meer as 12 000 gedrukte boeke.

Twee idiorritmiese skiti's val onder die klooster:

  • Die Roemeense Lakko-skiti
  • Die Griekse Nuwe Skiti

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

20px   Kloosters van Berg Athos  (volgens senioriteit)
Koördinate: 40°09′40″N 24°17′25″O / 40.16111°N 24.29028°O / 40.16111; 24.29028Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Berg Athos
Groot LawraVatopediIvironHilandarDionysiouKoutloumousiouPantokratorosXeropotamouZografDochiariouKarakallouFilotheouSimonopetraAgiou PavlouStavronikitaXenophontosOsiou GregoriouEsphigmenouAgiou PanteleimonosKonstamonitou


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Валерий Кондратьев
Святая Гора Афон, особенное место для духа и души!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
5.9/10
1,131 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Alternative beauty, breathtaking view !

vanaf $0

Xenia Ouranoupolis Hotel

vanaf $89

Hotel Ermioni

vanaf $42

Sunset Hotel

vanaf $63

Sunrise Hotel

vanaf $81

Ayia Marina Suites

vanaf $127

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dionysiou-klooster

Dionysiou, soos gesien vanaf die seevlak.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Athos

Berg Athos (Grieks: Όρος Άθως, Oros Athos [ˈoros ˈaθos]) is die naam v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Osiou Gregoriou-klooster

Die Osiou Gregoriou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lakkoskiti

Lakkoskiti is the short form name of a small 'monastic village' of not

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Simonopetra-klooster

Die suidelike aansig van Simonopetra.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karakallou-klooster

Die Karakallou-klooster aan die begin van die 20ste eeu.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Filotheou-klooster

Koördinate: 40°13′32.00″N 24°17′27.00″O / 40

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Lawra (Athos)

Koördinate: 40°10′16″N 24°22′58″O / 40

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mor Hananyo Monastery

Dayro d-Mor Hananyo (Turkish: Daryülzafaran Manastırı, Syriac: ܕܝ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcobaça Monastery

The Alcobaça Monastery (português. Mosteiro de Santa Maria de A

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Intercession Monastery (Moscow)

Intercession (Pokrovsky) Monastery (Покровский монастырь

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paro Taktsang

Paro Taktsang (spa phro stag tshang) / (spa gro stag tshang) is one of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Savvino-Storozhevsky Monastery

The Savvino-Storozhevsky Monastery

Sien alle soortgelyke plekke