Al-Masdjid an-Nabawi

Al-Masdjid an-Nabawi (Arabies: المسجد النبوي, Moskee van die Profeet) is ’n moskee in Medina, Saoedi-Arabië, wat gebou is deur die profeet Mohammed. Dit is die tweede moskee in die geskiedenis van Islam (naas die Kaäba) en is nou een van die grootstes in die wêreld. Dit is die tweede heiligste plek in Islam naas Al-Masdjid al-Haram in Mekka. Die moskee is permanent oop.

Sien ook

Die terrein was oorspronklik langs Mohammed se huis; hy het hom daar gevestig ná sy emigrasie na Medina in 622 n.C. Hy het help bou aan die moskee, wat aanvanklik ’n opeluggebou was. Dit het gedien as ’n gemeenskapsentrum, hof en godsdiensskool. Daar was ’n platform vir mense wat die Koran aan ander geleer het. Islamitiese heersers het dit sedertdien grootliks uitgebrei en versier. In 1909 was dit die eerste plek op die Arabiese Skiereiland wat van elektriese ligte voorsien is.

Beskrywing

Die moskee is geleë in wat tradisioneel die middel van Medina was, met baie hotelle en markte daarnaby. Dit is ’n groot pelgrimsterrein. Baie pelgrims wat die hadj voltooi het, besoek daarna die moskee vanweë sy verbintenis met Mohammed se lewe.

Nadat dit deur die Omajjadiese kalief al-Walid I uitgebrei is, bevat dit die laaste rusplek van Mohammed en die eerste twee Rasjidoen-kaliefs, Aboe Bakr en Omar.

Een van die merkwaardigste eienskappe van die terrein is die Groen Koepel in die suidoostelike hoek van die moskee. Dit was oorspronklik die huis van Aisja, een van Mohammed se vroue, en is waar die profeet se graf is. In 1279 is ’n houtkoepel oor die graf gebou; dit is later verskeie kere herbou en gerestoureer. Die huidige koepel is in 1818 deur die Ottomaanse sultan Mahmoed II laat bou. Dit was eers groen geverf, vandaar die naam "Groen Koepel".

Die eerste minarette (vier) van 7,9 m is deur Omar laat bou. In 1307 is ’n minaret met die naam Bab al-Salam bygevoeg en dit is deur Mehmet IV laat restoureer. Ná ’n restourasieprojek in 1994 was daar 10 minarette van 104 m hoog. Die minarette se boonste, middelste en onderste seksies is onderskeidelik rond, agthoekig en vierkantig.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
A Hazet
20 August 2016
Alhamdulillah have been visited this peace and beautiful place. MasyaAllah that I said when I arrive at Prophet mosque in Madina KSA. just amaze and so peaceful in your mind #pilgrimate #MadinaKSA 
Jaleel khan
26 February 2018
Holy place on earth very peaceful and simply beautiful place for Muslims. pilgrims from all over the world visit Madinah during hajj and umrah https://www.ukhajjumrah.travel/Destination/medina/
Rahma Timer
18 December 2016
Tranquil, peaceful and simply beautiful. Yes, it can get congested at times...and some people are quite unpleasant (they leave rubbish around). Nonetheless, the staff work relentlessly. ????
Fathima Dada
16 August 2016
Beautiful and simple enough & small luxuries like cooling fans and umbrellas. Recommend praying outside during busy periods. Zam Zam water is delicious. Say your salaams to your prophet (saw) here.
Dr. Fouad A. K.
1 April 2013
One of the two ultimate praying peace places for Muslims. Spent around one week in Madina and had a great feeling, relaxation and time to say prayers and see zayara. Highly recommended for Muslims
Rayad Khan
21 October 2012
After sunrise is a great time to explore the masjid. Workers are buzzing around, people are sleeping, the lighting is subdued, and the mood is very relaxed.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
The Oberoi Madina

vanaf $438

Dar Al Taqwa Hotel

vanaf $154

Al Salhiya Diamond Hotel

vanaf $533

Al Saha Hotel - By Al Rawda

vanaf $67

Al Fayrouz Al Shatta Hotel

vanaf $140

Diyar Taiba Hotel

vanaf $72

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Quba Mosque

The Quba Mosque (Quba' Masjid or Masjid al-Quba, Arabic: مسجد قبا

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grot van die Patriarge

Die Grot van die Patriarge, ook genoem die Makpelagrot (Hebreeus:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Abdullah Shah Ghazi Mausoleum

The Tomb of Abdullah Shah Ghazi, is located at perched on a hilltop

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Afaq Khoja Mausoleum

The Afāq Khoja Mausoleum or Aba Khoja Mausoleum (Uyghur: Apakh Khoja

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Taj Mahal

Die Taj Mahal (Oerdoe: تاج محل, Hindi: ताज महल, uitspraak: Tâdj-M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mausoleum of Mohammed V

The Mausoleum of Mohammed V contains the tombs of the Moroccan king

Sien alle soortgelyke plekke