Anakena

Anakena is ’n wit sandstrand in die Rapa Nui Nasionale Park op Paaseiland (Rapa Nui), ’n Chileense eiland in die Stille Oseaan. Dit is een van net twee sanderige strande in ’n anders rotsagtige kuslyn.

Anakena het twee steenplatforms: Ahu-Ature bevat een moai en Ahu Nao-Nao sewe.

Legende en geskiedenis

Volgens die eiland se oorlewering was Anakena die plek waar Hotu Matu'a, ’n Polinesiese hoofman, met twee kano's geland het om die eerste nedersetting op die eiland te stig.

Anakena was ook deel van die voëlmankultus omdat ’n nuwe voëlman van die westerse clans sy feesviering by Anakena sou eindig.

Argeologie

Argeoloë het tekens van menslike bewoning by Anakena ontdek wat van tot 1200 n.C. kon dateer. Verskeie argeologiese opgrawings is by Anakena gedoen, onder meer deur Katherine Routledge in 1914 en William Mulloy en Thor Heyerdahl in die 1950's, en albei sy ahus is gerestoureer.

Panorama van Anakena-strand.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Torzin S
17 May 2016
One of the best spot in island with perfect white beach, clear blue sea, and Moai!
Carolina Tsukame
18 December 2017
Preciosa playa, rodeada de palmeras, ideal para poder descansar del sol o comer algo. Queda a unos 20 min del pueblo, ideal para relajarse y disfrutar del sol. Hay algunos puestos para comer y baños.
Fernando
16 September 2017
Esta es una playa especial porque aquí empezó una nueva civilización Rapa Nui con un grado de misterio fascinante!!!!
Malditaparanoik
12 April 2012
Hermosa playa con arenas blancas de coral y agua cristalina! se puede almorzar en los pequeños puestos que se ubican en la entrada de Anakena; el baño cuesta solo $500, además se puede acampar =)
Carlota Fernandez
24 September 2015
La mejor playa de Chile, palmeras, arena blanca, agua cristalina y no tan fría, y en el fondo moais, un precioso entorno.
Barbara Rojas Contardo
12 August 2013
Playa maravillosa, este nublado o soleado su agua es exquisita ... Y si después del agua le da hambre pase a comer la empanada de atún moai de la tía Luli, las mejores de la isla.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.4/10
7,761 mense was hier
Fri 8:00 AM–9:00 AM
Sat 10:00 AM–11:00 AM
Sun 9:00 AM–11:00 PM
Mon Noon–3:00 PM
Tue 10:00 AM–11:00 AM
Wed 8:00 AM–9:00 AM

Anakena op Foursquare

Anakena op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hare Noi

vanaf $0

Altiplanico Rapa Nui

vanaf $190

Hotel Vai Moana

vanaf $236

Cabañas Henua Iti

vanaf $103

Cabañas Rapa Nui Orito

vanaf $82

Hare Rapa Nui

vanaf $70000

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paaseiland

Paaseiland (Spaans: Isla de Pascua, Rapa Nui: Rapa Nui) is ’n eiland i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rano Raraku

Rano Raraku is a volcanic crater formed of consolidated volcanic ash,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ahu Tongariki

Ahu Tongariki is the largest ahu on Rapa Nui/Easter Island (a Chilean

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ahu Akivi

Ahu Akivi is an ahu with seven moai on Rapa Nui (Easter Island) in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hanga Roa

Hanga Roa is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mataveri International Airport

Mataveri International Airport or Isla de Pascua Airport

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ahu Vinapu

Ahu Vinapu is an archaeological site on Rapa Nui (Easter Island) in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moai

Moai is groot klipbeelde op Paaseiland in die suidoostelike Stille

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Diamond Beach

Diamond Beach is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Strande in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Golden Gardens Park

Golden Gardens Park is a public park in Ballard, a neighborhood in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Reynisfjara beach

Reynisfjara beach is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Strande

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Haeundae Beach

Haeundae Beach is an urban beach in Busan, South Korea. Often dubbed

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bograshov Beach (חוף בוגרשוב)

Bograshov Beach (חוף בוגרשוב) is 'n toeristeaantreklikheid, een van d

Sien alle soortgelyke plekke