Watervalle in Guarimba

Angel-val

7.5/10

Die Angel-val of Angel Falls (Spaans: Salto Ángel, soms met die inheemse naam Kerepakupai merú aangedui) is die hoogste vryvallende waterval ter wêreld. Die waterval is 979 meter hoog en is in die suidooste van Venezuela geleë. Dit is na die "ontdekker" daarvan, Jimmie Angel, genoem.

Die waterval is in 'n naamlose sytak van die Caroní-rivier in die Canaima Nasionale Park in Venezuela geleë. In die omgewing is hooggeleë rotsplato's (wat plaaslik tepui's genoem word) met 'n besonder kenmerkende fauna en flora. Die baie reën wat in hierdie tropiese gebied val vloei deur verskeie ondergrondse grotte na die kant van die plato.

Hoewel die val al in die 20ste eeu deur die verkenner Ernesto de Santa Cruz gesien is, word die amptelike ontdekking daarvan in die Westerse Wêreld aan die Amerikaanse avonturier-vlieënier Angel toegeskryf, wat met sy vliegtuig na goud opsoek was, en 'n noodlanding daar naby moes maak. Angel is in 1899 in Springfield in Missouri gebore.

Die hoogte van die waterval is in 1949 deur 'n ekspedisie van die National Geographic Society vasgestel. Hieroor skryf Ruth Robinson die artikel Jungle Journey to the World's Highest Waterfall.

In die boek Angels Four beskryf David Mott die eerste suksesvolle bestyging van Auyan-tepui (Duiwelsberg) na die bokant van die waterval. Die waterval is Venezuela se bekendste toeriste-aantreklikheid.

Sien ook

Eksterne skakels

Kategorieë:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
@JaumePrimero
3 July 2013
Best way to get here is to fly into Canaima Airport from Caracas. The water drops over 2,600 feet into the park from Auyantepui Mountain, and it's the world highest!
Edison R
9 February 2015
Recomendado venir en septiembre, octubre si quieres ver la cascada con su mayor esplendor.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

149.9km from Sección Capital Gran Sabana, 8011, Bolívar, Venezuela

Kry aanwysings
Verwysings

Salto de Angel op Foursquare

Angel-val op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Boa Vista Eco Hotel

vanaf $56

Eurobuilding Express El Tigre

vanaf $0

Aipana Plaza Hotel

vanaf $62

Hotel Euzebio´s

vanaf $41

Casa Grande Boutique Hotel

vanaf $80

Zii Hotel Boa Vista

vanaf $55

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Salto Aponwao

Salto Aponwao is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Watervalle in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Salto El Sapo

Salto El Sapo is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Watervalle in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cuquenan Falls

Cuquenan Falls (or Salto Kukenan, Kukenaam, or similar) is the second

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Canaima National Park

Canaima National Park (Spanish: Parque Nacional Canaima) is a 30,000

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niagara-waterval

Die Niagara-watervale (Engels: Niagara Falls) is een van die grootste

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skógafoss

The waterfall Skógafoss (pronounced ]) is situated in the south of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Yosemite Falls

Yosemite Falls is the highest measured waterfall in North America.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gullfoss

Gullfoss (English: Golden Falls) is a waterfall located in the canyon

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Goðafoss

The Goðafoss (Icelandic: waterfall of the gods or waterfall of the

Sien alle soortgelyke plekke