Angkor Wat

Angkor Wat (Khmer: អង្គរវត្ត Ângkôr Vôtt, ângkôr beteken "stad" en vôtt „Tempelkompleks“) is 'n tempelkompleks in Kambodja en die grootste godsdienstige monument in die wêreld. Dit is oorspronklik as 'n Hindoe-tempel vir die Khmer-ryk gebou wat tot die einde van die 12de eeu geleidelik in 'n Boeddhistiese omgeskep is. Dit is deur die Khmer-koning Suryavarman II in die vroeë 12de eeu in Yaśodharapura (Khmer: យសោធរបុរៈ, hedendaagse Angkor), die hoofstad van die Khmer-ryk, as sy staatstempel en uiteindelike mausoleum gebou. In teenstelling met die Shaiva-tradisie van die vorige konings is Angkor Wat aan Wisjnoe toegewy. As die bes bewaarde tempel van die terrein is dit die enigste wat sedert sy stigting 'n beduidende godsdienstige sentrum gebly het. Die tempel is op die top van die hoë klassieke styl van Khmer-argitektuur. Dit het 'n simbool van Kambodja geword, wat op dié land se vlag verskyn en is Kambodja se hoofattraksie vir toeriste.

Angkor Wat kombineer twee basiese planne van die Khmer se tempel-argitektuur: die tempel-berg en die latere galery-tempel. Dit is ontwerp om Berg Meru te verteenwoordig, die tuis van die Devas in die Hindoe-mitologie: binne 'n sloot en 'n buitemuur van 3,6 km is drie reghoekige galerye, elkeen styg bo die volgende op. In die middel van die tempel staan 'n quincunx van torings. Anders as die meeste Angkor-tempels is Angkor Wat na die weste georiënteerde; die geleerdes is oneens oor hierdie betekenis. Die tempel word bewonder vir die grootsheid en harmonie van die argitektuur, sy uitgebreide bas-reliëfs en vir die talle devatas wat die mure versier.

Die moderne naam, Angkor Wat, beteken "tempel-stad" of "stad van tempels" in Khmer; Angkor wat "stad" of "hoofstad" beteken, is 'n inheemse vorm van die woord nokor (នគរ) wat van die Sanskrit-woord nagara (नगर) afgelei is. Wat is die Khmer-woord vir "tempel-grond" (Sanskrit: वाट vāṭa "omheining").

Angkor Wat is sowat 240 km noordwes van die Kambodjaanse hoofstad Phnom Penh naby Siem Reap en 20 km noord van die Tonle Sap-meer geleë. Angkor is in 1992 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Frankie J. ???? Grey
11 February 2018
The biggest ancient temple complex in the world, such incredible architecture build around 12 centuries ago! Also know as City of Temples in Khmer, it's a very large area to visit
tekgik ????????
22 September 2012
Take a picture from the left side (facing the temple) thats the best composition you can get with reflection. Go far left so you'll have a gap so you can see the 5 towers.
Gaddo
12 August 2014
The best way to visit the temples is to rent Tuk Tuk for one day. Do not attempt to visit the area cycling because it is huge and the temperatures around 32 C.
Bang Geonzon
30 June 2015
Buy tickets a day before especially if you plan to catch the sunrise. Get the 3-day pass so you have enough time to check every nook and cranny. Crowds usually gather at the left side area so be wiser
Dave Mc
24 August 2018
This is really amazing, on par with the pyramids in Egypt. Stay for a week or more and you’ll have time to visit the lessor know temples, often times you’ll be the only one there.
Selina Chen
27 August 2013
A place where you find yourself back to an ancient civilization. Adjective words are pale to describe how magnificent and awesome the the site is. Angkor Wat kick-starts your breathtaking adventure.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Palm Village Resort & Spa

vanaf $39

Impact Homestay

vanaf $28

Traditional Cambodian House built by Khmer Rouige

vanaf $44

Angkor Park Resort

vanaf $10

Green Empire Resort

vanaf $38

Channa's Angkor Homestay

vanaf $20

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baksei Chamkrong

Baksei Chamkrong (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phnom Bakheng

Phnom Bakheng (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Angkor Thom

Angkor Thom (Khmer: អង្គរធំ; letterlik 'Groot Stad') of, dalk meer kor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayon

Die Bayon (Khmer: ប្រាសាទបាយ័ន, Prasat Bayon) is ’n bekende, ryklik v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mangalartha

Mangalartha, or East Prasat Top or Monument 487, is a tiny induist

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ta Prohm

Ta Prohm (Khmer: ប្រាសាទតាព្រហ្ម prasat taprohm) is die moderne naam

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baphuon

Die Baphuon (Khmer: ប្រាសាទបាពួន) is ’n tempel uit die Khmer-ryk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terrace of the Elephants

The Terrace of the Elephants (Khmer:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Borobudur

Borobudur is a ninth-century Mahayana Buddhist monument in Magelang,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kiyomizu-dera

Kiyomizu-dera (清水寺), known more fully as Otowa-san Kiyomizu-dera (音羽山清

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tōdai-ji

, is a Buddhist temple complex located in the city of Nara, Japan. Its

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kinkaku-ji

, officially named Шаблон:Nihongo, is a Zen Buddhist temple in Kyoto

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ninna-ji

Ninna-ji (仁和寺, Ninna-ji) is the head temple of the Omuro school of Sh

Sien alle soortgelyke plekke