Arbeider en Kolchoswerkster

Arbeider en Kolchoswerkster (Russies: Рабо́чий и колхо́зница, Rabotsji i Kolchoznitsa) is 'n Sowjet-Russiese standbeeld van monumentele afmetings wat met sy simboliek - 'n manlike en 'n vroulike figuur wat 'n hamer en 'n sekel (☭) omhoog hou en sodoende die hamer-en-sekel-simbool vorm - die ideale van die Sowjet-tydperk versinnebeeld.

Die monument van vlekvrye staal met 'n hoogte van 24,5 m is deur die bekende Sowjet-Russiese beeldhoueres Vera Moechina (1889–1953) ter geleentheid van die Exposition Internationale des Arts et Techniques dans la Vie Moderne ("Internasionale Uitstalling van Kuns en Tegnologie in die moderne lewe") geskep wat in 1937 in die Franse hoofstad Parys gehou is. Die standbeeld is later na Moskou geneem.

Kunshistories gesien is Arbeider en Kolchoswerkster 'n kunswerk wat sowel by die Sosialistiese realisme asook die Art Deco-stylperiode gereken.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
GarikTravels
26 March 2011
Symbol of Soviet times. It's 25 m high, weighs 185 tons and was made for International Exhibition in Paris in 1937. Then it came back to Moscow. Visit the museum in the monument pedestal. It's great!
Таня Климова
17 February 2013
Удивительно чуткий персонал, выставка "Рабочий и колхозница" прекрасна.Экспозиция продумана,экспонаты достойны того,чтобы их видеть. Каждое третье воскресенье месяца-бесплатно.Мне повезло)
Polina Ukhanova
31 March 2016
Прекрасный памятник и неплохое выставочное пространство.
Yulia Vasilyeva
12 April 2014
Малолюдно, кругом простор, много воздуха и света. Всегда интересные выставки! Вот сейчас идет Фестиваль детской книги. На первом этаже мини-юнибакен. Дети до 7 лет бесплатно. Взрослый-250 руб.
Александр Барcуков
Один из лучших музеев Москвы. Гостеприимство персонала просто зашкаливает, такого нигде в России не видел.
Tatyana????????????
4 September 2014
Посещала выставку в которой участвовал коллега и сожалела что пришла за час-1,5 до закрытия..3 этажа пробежала почти бегом..фотографии,скульптуры, картины,мозайки.была под глубоким впечатлением!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.7/10
Ekaterina, Ivan Iostman en 33,119 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hyatt Regency Moscow Petrovsky Park

vanaf $256

Hotel National a Luxury Collection Hotel Moscow

vanaf $293

The Ritz-Carlton, Moscow

vanaf $1950

Four Seasons Hotel Moscow

vanaf $755

Veliy Hotel Mokhovaya Moscow

vanaf $102

Landmark Hostel Arbat

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rostokino Aqueduct

Rostokinsky Aqueduct, also known as Millionny Bridge, is a stone

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Memorial Museum of Cosmonautics

The Memorial Museum of Cosmonautics is a museum in Moscow, dedicated

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Conquerors of Space

The Monument 'To the Conquerors of Space' (русский. Монуме

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cosmonauts Alley

Cosmonauts Alley is a pedestrian-only avenue in Moscow, leading up to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Московский музей анимации

Московский музей анимации — первый музей анимацииШаблон:Источник?.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
All-Russia Exhibition Centre

All-Russian Exhibition Centre (Всероссийский выставочный

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Халыҡтар дуҫлығы (фонтан)

Фонтан «Дружба народов» — это один из главных символов ВСХВ-ВДНХ-ВВЦ.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Krugovaya Kinopanorama

The Krugovaya Kinopanorama or Circular Kinopanorama (Russian:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vryheidsbeeld

Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Independence of Brazil

The Monument to the Independence of Brazil (Portuguese: Monumento à

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seven Magic Mountains

Ugo Rondinone (born 1964) is a New York-based, Swiss-born mixed-media

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Statue of Janko Kráľ

Statue of Janko Kráľ is located in the middle of Sad Janka Kráľa (li

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower of the Sun

The Tower of the Sun (太陽の塔, Taiyō no Tō) is a building created b

Sien alle soortgelyke plekke