Arc de Triomphe

Die Arc de Triomphe (Frans: [aʁk də tʁijɔ̃f də letwal] , letterlik: triomfboog of boog van oorwinning) is 'n monument in Parys, Frankryk. Die monument staan in die middel van die Place Charles de Gaulle, 'n plein met druk verkeer aan die westelike punt van die Avenue des Champs-Élysées, waar twaalf paaie bymekaarkom.

Die triomfboog is deur Jean-François Chalgrin ontwerp en het ongeveer 300 trappe wat na die bokant lei. Dit is 50 meter hoog, 45 meter breed en 22 meter diep. Langs die kante is vier groot beelde en ses reliëfs. Onder die boog is die Graf van die Onbekende Soldaat. Die name van die Franse generaals en veldslae is op die mure gegraveer.

Bouwerk aan die monument het in 1806 begin. Dit is ter nagedagtenis aan Napoleon Bonaparte se oorwinnings by Austerlitz opgerig. Die struktuur is in ongeveer 1836, onder koning Lodewyk Filips I van Frankryk voltooi. Naas die Triomfboog in Pjongjang in Noord-Korea is dit die grootste van sy soort ter wêreld en die mees bekende.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Caroline Deng
29 December 2016
My favorite view in Paris, and it's much better than the Eiffel Tower. Entrance to the top for breathtaking, panoramic views of Paris is free for EU citizens under 26! Amazing detail in the arc!
Nikos Krodiras
11 August 2014
Fantastic panoramic view of Paris, Eiffel Tower, and pretty much everything! Worth every cent. If you are under 26 and have a EU citizenship you can get in for Free with ID. A must in Paris!
Kate Davis
5 May 2015
One of the more famous monuments in Paris is the Arc de Triomphe - with a lot of history, a great view point, many statues, sculptures and much more it is a fantastic landmark to visit!
Kate Davis
26 May 2014
An amazing monument to visit in Paris, but don't forget to look up to appreciate the many details which can be found on the ceiling as well as the eternal flame which has been burning since 1923
Avneesh Kohli
11 September 2018
Well worth the price of admission. Be prepared to climb up a lot of stairs, but you’ll be rewarded with sensational scenic views and the best spot in the city to take photos.
Alex Curiel
19 December 2018
If you’re under 26 from the EU you don’t have to pay any entrance fee! The view from the top is amazing but it’s a real physical torture to go up those stairs!!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Magnificent Studio Heart of Paris

vanaf $87

Melia Paris Notre-Dame

vanaf $678

Hotel Les Rives de Notre Dame

vanaf $606

Hotel Le Notre Dame

vanaf $299

Hotel Henri IV Rive Gauche

vanaf $249

Hotel Esmeralda

vanaf $99

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Place Charles de Gaulle

The Place Charles de Gaulle, historically known as the Place de

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée Dapper

The Musée Dapper is a museum specializing in African art. It is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée Baccarat

The Musée Baccarat is a private museum of Baccarat crystal located in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Guimet Museum

The Guimet Museum (French: Musée national des Arts asiatiques-Guimet

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crazy Horse (cabaret)

Le Crazy Horse Saloon or Le Crazy Horse de Paris is a Parisian cabaret

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Champs-Élysées

The Avenue des Champs-Élysées (French pronunciation: ]  ( )) is a pre

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Théâtre des Champs-Élysées

The Théâtre des Champs-Élysées is a Parisian theatre, famous for bei

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée d'Art Moderne de la Ville de Paris

Musée d'Art Moderne de la Ville de Paris is an art museum in Paris

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rua Augusta Arch

The Rua Augusta Arch is a stone, triumphal arch-like, historical

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arc de Triomphe du Carrousel

The Arc de Triomphe du Carrousel is a triumphal arch in Paris, France.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brandenburgse Poort

Die Brandenburgse Poort in die aandskemer

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Peace Arch

The Peace Arch is a monument situated on the Canada – United States b

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Triumphal Arch of Moscow

The third and the oldest surviving Triumphal Arch in Moscow was built

Sien alle soortgelyke plekke