Astronomical observatories in Kulionys

Astronomiese Sterrewag van Molėtai

3,708 people have been here
7.7/10

|+
Astronomiese Sterrewag van Molėtai


Astronomiese Sterrewag van Molėtai
Beheer deur Instituut van Teoretiese Fisika en Sterrekunde (Litaue)
Ligging Kulionys, Litaue
Koördinate 55°18′57.5″N 25°33′48″O </span>
Hoogte bo seevlak 200 meter
Webtuiste Moletai Astronomical Observatory (en)
Teleskope
Maksoetof-teleskoop 51 cm reflektor
teleskoop 63 cm reflektor
teleskoop 165 cm reflektor

Die Astronomiese Sterrewag van Molėtai (MAO, Litaus: Molėtų astronomijos observatorija) is 'n astronomiese sterrewag wat deur die Instituut van Teoretiese Fisika en Sterrekunde van Litaue beheer word. Dit is op die Kaldiniai-heuwel naby die dorp Kulionys en sowat tien kilometer van Molėtai geleë.

Geskiedenis

Die ou astronomiese sterrewag van die Universiteit van Vilnius, wat in 1753 geopen is, was net soos die universiteit se nuwe sterrewag, wat in 1921 naby die Vingis-park opgerig is, vanweë sy ligging in 'n stadsgebied allesbehalwe geskik vir sterrekundige waarnemings. In 1969 het 'n nuwe sterrewag in die distrik Molėtai, sowat 70 kilometer noord van Vilnius, ontstaan. Hierdie nuwe instelling is op die Kaldiniai-heuwel net buite die dorpie Kulionys en tien kilometer van Molėtai af opgerig.

Die eerste teleskoop met 'n deursnee van 25 sentimeter is in die herfs van 1969 geïnstalleer. Dit is later by die Maksoetof-teleskoop (35/51 cm) geplaas. Reflektor-teleskope met 'n deursnee van respektiewelik 63 en 165 sentimeter is in 1974 en 1991 in bedryf gestel.

Uitrusting

Die MAO beskik tans oor drie teleskope: Die 51cm-Maksoetof-teleskoop (wat die sterrewag se eerste 25cm-teleskoop in 1975 vervang het), 'n 63cm-reflektor-teleskoop, en 'n 165cm-reflektor-teleskoop wat volgens die MAO tans die grootste van sy soort in Noord-Europa (buite die Verenigde Koninkryk) is.

Verwysings

  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Molėtai Astronomical Observatory

Eksterne skakels

Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Ūdrys R
14 September 2016
I really like nature around.
Massimo D
22 August 2016
interesting, but for me i found boring the stars-seeing
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

2817, Kulionys, Litaue

Get directions
Open hours
Tue 24 Hours
Wed 10:00 AM–2:00 PM
Thu 11:00 AM–2:00 PM
Fri 11:00 AM–Noon
Sat Noon–2:00 AM
Sun 11:00 AM–Midnight
Contact
References

MAO • Molėtų astronomijos observatorija on Foursquare

Astronomiese Sterrewag van Molėtai on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Vilnius Grand Resort

starting $98

Park Villa

starting $46

GREEN PARK HOTEL VILNIUS

starting $48

Urbihop Hotel

starting $75

Ecotel Vilnius

starting $49

ibis Vilnius Centre

starting $67

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Baltadvaris Castle
Litaue

Baltadvaris Castle is a tourist attraction located in Videniškiai,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Europos Parkas
Litaue

Europos Parkas is a tourist attraction located in Lyudilishki, Litaue

Add to wishlist
I've been here
Visited
Petras Vileišis Bridge
Wit-Rusland

Petras Vileišis Bridge is a tourist attraction located in Davtsyuny,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lake Linkmenas
Litaue

Lake Linkmenas is a tourist attraction located in Kumpuoliai, Litaue

Add to wishlist
I've been here
Visited
Dubingiai Castle
Litaue

Dubingiai Castle is a tourist attraction located in Dubingiai, Litaue

Add to wishlist
I've been here
Visited
Nasionale Aukštaitija-park
Litaue

Die Nasionale Aukštaitija-park is 'n nasionale park in die

Add to wishlist
I've been here
Visited
Palūšė
Litaue

Palūšė is a tourist attraction located in Palushe, Litaue

Add to wishlist
I've been here
Visited
Puntukas
Litaue

Puntukas is a tourist attraction located in Ažuožeriai, Litaue

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Griffith-sterrewag
Verenigde State van Amerika

Die Griffith-sterrewag (Engels: Griffith Observatory) is 'n openbare

Add to wishlist
I've been here
Visited
Rozhen Observatory
Bulgarye

Rozhen Observatory is a tourist attraction located in Проглед, Bulgar

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lick Observatory
Verenigde State van Amerika

Lick Observatory is a tourist attraction located in Evergreen,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Royal Observatory, Greenwich
Verenigde Koninkryk

Royal Observatory, Greenwich is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Blackrock Castle
Republiek van Ierland

Blackrock Castle is a tourist attraction located in Blackrock,

See all similar places