Autódromo Hermanos Rodríguez

Die Autódromo Hermanos Rodríguez (letterlik "Rodríguezbroers-renbaan") is 'n motorsportrenbaan in Meksikostad, Meksiko, vernoem na die beroemde renjaerbroers Ricardo en Pedro Rodríguez. Die baan het kort na sy opening sy naam gekry toe Ricardo Rodríguez tydens 'n oefening vir die 1962 Meksikaanse Grand Prix verongeluk het. Ricardo se broer Pedro het nege jaar later ook met sy lewe hier geboet.

Die renbaan is in 'n openbare park van die Magdalena Mixhuca Sportstad in die suidooste van Meksikostad geleë.

Die "NASCAR Nationwide-reeks" het by Autódromo Hermanos Rodríguez plaasgevind van die 2005-seisoen tot die 2008-seisoen. Martin Truex Jr. wen die ren in 2005 en Denny Hamlin in 2006. Vir die 2007-ren is die oorkruiseiland verwyder om verbysteekgeleenthede in die pylvak en in draai 1 te verbeter, en Juan Pablo Montoya van Bogotá, Colombia het die ren gewen.

Die volle F1-baanuitleg by die Autódromo Hermanos Rodríguez is deur die A1 Grand Prix-reeks gebruik vanaf die 06–07 seisoen.

Geskiedenis

Die baan is in 1962 in 'n openbare park gebou en het sy eerste Formule Een Grand Prix in dieselfde jaar aangebied, as 'n nie-kampioenskapswedren. Die volgende jaar het die Meksikaanse Grand Prix 'n volle wêreldkampioenskapsren geword. Die baan het deel van die F1-kalender gebly tot in 1970, toe toeskoueroorbesetting onveilige toestande veroorsaak het.

Toe dit in 1986 heropen is, het die baan met 'n nuwe kuipekompleks gespog, sowel as verbeterde veiligheid oralom. Sedert 2015 is die Autodromo Hermanos Rodríguez die enigste gasheer vir die F1 Meksikaanse Grand Prix.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Fresko
14 February 2016
Awesome races if you come to watch F1. Nascar ain't that good here
Kandu Tapia
2 December 2018
"A very good track to exercise either by cycling, skating or running. The F1 season is an excellent event and has been listed as one of the best organized in the world."
Kandu Tapia
13 December 2018
A very good track to exercise either by cycling, skating or running. The F1 season is an excellent event and has been listed as one of the best organized in the world.
Christian Lopez
16 March 2020
You Can park in the jardín balbuena neighborhood, just don’t park in front of a garage
JRA
2 November 2015
On Sunday Nov 1st 2015. Formula 1 (F1) came back to Mexico after 23 long years. Nico Rosberg, Germany, Mercedes Benz won the race !!
Tyler
4 November 2018
No snacks or water allowed! Tiny tiny snacks only. Plan accordingly!!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
9.0/10
145,974 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Gran Hotel Ciudad de Mexico

vanaf $154

Best Western Majestic

vanaf $0

Hotel Castropol

vanaf $35

Hotel Amigo Zocalo

vanaf $29

Hampton Inn & Suites Mexico City Centro Historico Hotel

vanaf $102

Hotel Templo Mayor

vanaf $29

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mexico City International Airport

Mexico City International Airport (español. link=yes|Aeropuerto

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of La Soledad, Mexico City

The Church of La Soledad, officially known as the Church of Santa Cruz

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museo Nacional de las Culturas

The Museo Nacional de las Culturas (MNC; National Museum of Cultures)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Palace (Mexico)

The National Palace, or Palacio Nacional in Spanish), is the seat of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museo de la Secretaría de Hacienda y Crédito Público

The Museo de la Secretaría de Hacienda y Crédito Público is an art mu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Templo Mayor

The Templo Mayor was one of the main temples of the Aztecs in their

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mexico City Metropolitan Cathedral

The Metropolitan Cathedral of the Assumption of Mary of Mexico City

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palace of the Inquisition (Museum of Mexican Medicine)

The Palace of the Inquisition stands on the corner of Republica de

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Stade Roland Garros

Le Stade de Roland Garros ('Roland Garros Stadium') is a tennis venue

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zandvoort-renbaan

Die Zandvoort-renbaan is 'n 4.252 km lange motorsportrenbaan in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suzuka Internasionale Renbaan

Die Suzuka Internasionale Renbaan of Suzuka Circuit (鈴鹿 サ ー キ ッ ト S

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Okayama International Circuit

The Okayama International Circuit (formerly known as TI Circuit Aida)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Circuit de la Sarthe

The Circuit de la Sarthe, located near Le Mans, France, is a

Sien alle soortgelyke plekke