Baikalmeer

Die Baikalmeer (Russies о́зеро Байка́л / osero Baikal; afgelei van die Boerjatiese Байгал нуур / Baygal nuur of "ryk meer", in Russies en ander Europese tale dikwels net Baikal genoem) is 'n meer in die suide van Siberië in die Asiatiese deel van die Russiese Federasie, naby die grens met Mongolië. Met maksimaal 1 637 meter is dit die diepste en met meer as 25 miljoen jaar ook die oudste varswatermeer op aarde.

Die Baikalmeer strek oor meer as 31 720 vierkante kilometer, en sy waterinhoud (wat sowat twintig persent van die wêreld se varswatervoorraad verteenwoordig) is so groot dat dit vyftig jaar lank in die mensheid se drinkwaterbehoeftes sou kon voorsien. Indien sy waterinhoud gelykmatig oor die aardbol verdeel sou word, sou dit twintig sentimeter hoog met water bedek wees. Die Russe verwys na die meer dan ook as die "Bron van die Planeet".

Die enigste rivier, wat water uit die Baikal afvoer, die Angara, loop na die Jenisej en mond in die Arktiese Oseaan se Karasee uit. Unesco het die Baikalmeergebied in 1996 as wêrelderfenisgebied gelys.

Verwysings

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Dilek I
1 August 2014
Lake Baikal is the oldest freshwater lake in the world. In the winter, the lake freezes, but the water is so clear that you can see 130 feet below the ice.
Brid
1 October 2013
Amazing place. The deepest and largest freshwater lake in the world.
Ольга Михайлик
25 место на рынке - за рыбкой ходите туда. Не пожалеете. А потом на берег кушать )) кабинка с лавками и столиками стоит 100 рублей. Покататься на катере на возд.подушке 500 с чела 15 минут. Рекомендую
Natalia
17 July 2015
Чистый воздух, мягкая вода, красивая природа, много исторических памятников и удивительных мест, вкусный омуль - лучшая в мире рыба!)
Anton Shavshukov
7 August 2014
На резиновой лодке не отплывайте далеко от берега, волна быстро поднимается! Лучшее время морских путешествий - после 6 вечера!
Dmitry Dawson
19 September 2014
Возьмите паром до порта Байкал и прогуляйтесь вдоль ж/д путей. Или лучше на поезде! Тоннели - прямо через скалы!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.7/10
Baikal TRF, irishmet en 35,104 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Baikal View Hotel

vanaf $85

Guest House Bayar

vanaf $65

Guest house Amethys

vanaf $24

The Townhouse

vanaf $19

Guest House Usadba Nabaimar

vanaf $37

Baikalskaya Solyanka Hotel

vanaf $75

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Olkhon

Olkhon (Ольхон, also transliterated as Olchon) is the third

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baikal Mountains

The Baikal Mountains or Baikal Range (Russian: Байкальский хребет) ri

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ushkan Islands

The Ushkan Islands (Russian - Ушканьи острова or Ushkanji Ostr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Этнографический музей народов Забайкалья

Этнографический музей народов Забайкалья — музейный комп

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Памятник Ленину (Улан-Удэ)

Памятник Владимиру Ильичу Ленину в Улан-Удэ - скульптурное извая

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Бурятский государственный академический театр оперы и балета

Бурятский ордена Ленина государственный акад

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Троицкий храм (Улан-Удэ)

Свято-Троицкий храм – одна из старейших церквей города

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Бурятский государственный академический театр драмы имени Хоца Намсараева

Бурятский государственный академический театр дра

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neusiedlermeer

Die Neusiedlermeer (Duits: Neusiedlersee, vernoem na die nedersetting

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Srebarna Nature Reserve

The Srebarna Nature Reserve (Природен резерват Сребърна, Priro

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Oeschinen Lake

Oeschinen Lake (German: Oeschinensee) is a lake in the Bernese

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Issyk Kul

Issyk Kul (also Ysyk Köl, Issyk-kol; Кыргызча. Ысык көл, русский

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
West Lake

West Lake (Шаблон:Zh, Xī Hú) is a freshwater lake in Hangzhou, the cap

Sien alle soortgelyke plekke