Bakoe TV-toring

Die Bakoe TV-toring (Aserbeidjans: Televiziya Qülləsi), gebou in 1996, is 'n vrystaande beton telekommunikasie-toring in Bakoe, Azerbeidjan. Met 'n hoogte van 310 meter, is dit die hoogste struktuur in Azerbaijan en die hoogste gewapende beton gebou in die Kaukasus.

Die toring het een van die bekendste bakens van Baku geword.

Geskiedenis

Die TV-toring is ontwerp op grond van die besluit van die Raad van Ministers van die USSR na die bevel van die Ministerie van Kommunikasie van die Staatsinstituut van Azerbaijan van die USSR. Konstruksie werk het in 1979 begin en volgens die projekkonstruksieplan moes dit in 1985 voltooi wees. Nadat Heydar Aliyev in 1993 weer aan bewind gekom het, is die konstruksie van die toring voortgesit, en in 1996 met sy deelname, is die amptelike openingseremonie van die kompleks gedra.

'n Roterende restaurant op die 62ste verdieping (175 meter hoog) van die Azeri-televisietoring is in 2008 geopen.

Voorkoms

Soms word die Bakoe TV-toring se beligting verander na spesifieke, unieke reëlings vir spesiale geleenthede. Sommige jaarlikse gebeure is rede om die toring spesiaal te verlig. Soos om afwisselende dele van die toring blou, rooi en groen verlig soos in die tradisionele Azerbeidzjaanse vlag om die nasionale vakansiedae te vier. Die toring het ook sedert 2004 'n verskeidenheid spesiale beligtingsreëlings vir Nuwejaar gehad.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Jürgen Simma
30 March 2014
Entry without dinner about 30 manat, forget it when you only want to take photos it is too expensive
Ilter Sönmez
5 November 2013
Burası bomba bi yer yaa hareketli platform olayı bambaşka bi güzel zaten
√€z¥N4!k
5 May 2013
Хочешь на башню? Чай обязаловка, предупреждают на земле )
Алексей Репетунов
Стоит сходить только из-за красивого вида свысока и пафосного интерьера. Сервис не соответствует заданному ценами уровню. Очень дорого, многие блюда стоимостью от 20 до 50 манат. Это слишком.
Ivan Dragun
2 January 2014
Ужасный сервис, цены на еду, в принципе, приемлемые. Чай за 30 евро, о котором говорят на входе - байка для отпугивания гостей.
Selin Guler
27 November 2019
Sadece manzara
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Boulevard Hotel Baku Autograph Collection

vanaf $110

12INN Bulvar Hotel

vanaf $69

Sun Rise Hotel

vanaf $0

Qafqaz Baku Hotel

vanaf $71

Boulevard Side Hotel

vanaf $77

Days Hotel Baku

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Martyrs' Lane

Martyrs' Lane, Alley of Martyrs or Şəhidlər Xiyabanı (tr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alley of Honor

The Alley of Honor (Azerbaijani: Fəxri Xiyaban, Honorary Alley) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paleis van die Sjirwansjah

Die Paleis van die Sjirwansjah (Azerbeidjans: Şirvanşahlar sarayı) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old City (Baku)

Old City or Inner City (Azerbaijani: İçəri Şəhər) is the ancient histo

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Maiden Tower (Baku)

The Maiden Tower (Azerbaijani: Qız Qalası) is a tower in Old City, o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fountains Square, Baku

Fountains Square (Azerbaijani: Fəvvarələr meydanı) is a public squ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Library of Azerbaijan

The Mirza Fatali Akhundov National Library of Azerbaijan (Azeri:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Azerbaijan State Academic Opera and Ballet Theatre

The Akhundov Azerbaijan State Academic Opera and Ballet Theatre

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eiffel-toring

Die Eiffeltoring is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Asansör

Asansör (Turkish for 'elevator', derived from the French word

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wasserturm Luzern

卢塞恩水塔(Wasserturm)位于瑞士卢塞恩卡贝尔桥的中间,曾是该市中世纪城墙的一部分,现在是该市的地标。

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kärnan

Kärnan (Swedish pronunciation: ]; Danish: Kernen, both literally

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tokyo Skytree

is a broadcasting, restaurant, and observation tower in Sumida, Tokyo,

Sien alle soortgelyke plekke