Balmoral-kasteel

Balmoral-kasteel is ’n groot landgoedwoning in Aberdeenshire, Skotland. Die landgoed is in 1852 teen £30,000 deur koningin Victoria se man, prins Albert, gekoop en is steeds ’n gewilde koninklike somerwoning.

Die Balmoral-landgoed het deur die jare in die koninklike familie se besit uitgebrei tot meer as 20 000 hektaar. Daar is tans 50 heeltydse en 50 tot 100 deeltydse personeellede.

Geskiedenis

Die oorspronklike huis is in 1390 deur sir William Drummond gebou. Dit het voorheen aan Robert II van Skotland (1316–1390) behoort wat ’n jaghuis in die gebied gehad het. In die 15de eeu is die landgoed verkoop aan Alexander Gordon, die 3de Graaf van Huntly. In 1662 is dit verkoop aan die Farquharsons van Invery, wat dit in 1798 aan die 2de Graaf van Fife verkoop het. Die landgoed het in 1822 deel gevorm van die kroningsbedrywighede van koning George IV. Nadat prins Albert dit gekoop het, het hy die kasteel dadelik laat vergroot. Die groter kasteel is in 1856 voltooi.

Balmoral en Sandringham House is die private eiendom van die Britse koninklike familie en nie deel van hul amptelike besittings nie. Een van die belangrikste dele van die landgoed is die Ballochbuie-woud van sowat 1 000 hektaar. Koningin Victoria het dit in 1878 gekoop om dit van ’n houthandelaar te red en dit bevat nou een van die grootste oorblywende inheemse Skotse dennehoutplantasies in die land.

Balmoral is een van die grootste toeriste-attraksies in die gebied. Sowat 85 000 mense besoek die kasteel en tuine elke jaar.

In moderne kultuur

Die koningin het in Balmoral-kasteel tuisgegaan tydens die dood van Diana, Prinses van Wallis in 1997. Haar aanvanklike besluit om nie na Londen terug te keer en meer openlik te rou nie het haar baie kritiek op die hals gehaal. Haar private gesprekke met premier Tony Blair is voorgestel in die Stephen Frears-rolprent The Queen (2006). Die kasteel kom ook voor in die 1997-rolprent Mrs. Brown, maar dit is deur Duns-kasteel aan die Skotse grens vervang.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  • Touristik Führer Schottland, kennen und lieben, 1990 LN Verlag Lübeck, ISBN 3-87498-402-8
  • Highlands, Kilts und Dudelsäcke, Reisehandbuch Schottland, Iwanoski’s Reiseverlag, Dormagen 1997, ISBN 3-923975-50-3
  • Scotland – When will you go?, Scottish Tourist Board, Edinburg, 1998
  • Schottland – Sehenswürdigkeiten, British Tourist Authority, Londen, 1998
  • HB Bildatlas, Schottland, Springer Verlag, Hamburg, 2005

Eksterne skakels

Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Andy Dunn
31 March 2013
£10 entry per adult. The only room you can visit is the grand ballroom as all others are private to the Queen. Free WiFi in the coffee shop at the gift shop end. Make sure you pick up GUEST FREE WIFI.
Andy Dunn
31 March 2013
Although they accept debit/credit cards, make sure you take enough cash for the car park, plus £5 deposit for the audio guides. The nearest cash point is 8 miles away if the post office is closed!
Tyler A. MacGregor IV
5 September 2011
During August, September and October the grounds, gardens and exhibitions are closed to the Public as The Royal Family are in residence.
Wim Burhenne
10 July 2022
Nice castle and garden, however the entry tickets are expensive
Kersti Anear
23 November 2013
It's nice to say you've been but not a lot to see. Does have only Brunel bridge in Scotland
Arifu
28 April 2013
pay £10 only for looking small ballroom, its not worth it. and its just a small castle, nothing special
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.7/10
11,355 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hilton Grand Vacations at Craigendarroch Suites

vanaf $183

The Auld Kirk

vanaf $111

Allargue Arms Hotel

vanaf $82

Morven Lodge

vanaf $148

Hillview

vanaf $199

The Deeside Inn

vanaf $120

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Knock Castle (Aberdeenshire)

Knock Castle is a ruined tower house in Aberdeenshire, north-east

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
River Don, Aberdeenshire

The River Don is a river in the northeast of Scotland. It rises in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Braemar Castle

Braemar Castle is a castle near Braemar in the Aberdeenshire region of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Corgarff Castle

Corgarff Castle is located slightly west of the village of Corgarff,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Corrie Fee

Corrie Fee is a National Nature Reserve (NNR) at the head of Glen

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Glenshee Ski Centre

Glenshee Ski Centre is the largest ski resort in Scotland and is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Invermark Castle

Invermark Castle is an oblong tower house dating from the 16th

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cairngorms National Park

The Cairngorms National Park (Scottish Gaelic Pàirc Nàiseanta a' M

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Londense Tower

Haar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Clitheroe Castle

Clitheroe Castle in Clitheroe, Lancashire, England is a motte and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Vincennes

The Château de Vincennes is a massive 14th and 17th century French

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Westbury Gardens

Old Westbury Gardens is the former estate of John Shaffer Phipps

Sien alle soortgelyke plekke