Banteay Srei

Banteay Srei of Banteay Srey (Khmer: ប្រាសាទបន្ទាយស្រី) is ’n 10de-eeuse tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is gewy aan die Hindoegod Shiva en is naby die heuwel Phnom Dei, 25 km noordoos van die hoofgroep tempels van die Middeleeuse stede Yasodharapura en Angkor Thom.

Die terrein

Banteay Srei is grotendeels gebou van rooi sandsteen, ’n medium wat hom leen tot die ryklik versierde muurgraveerwerk wat vandag nog sigbaar is. Die geboue self is klein, wat ongewoon is in die lig van die groot konstruksies van Angkor. Dit is daarom ’n groot trekpleister onder toeriste en word algemeen beskryf as "die juweel van Khmer-kuns".

Die terrein bestaan uit drie konsentriese, reghoekige ingeslote areas wat op ’n oos-wes-as gebou is. ’n Paadjie loop van ’n buitenste toringhek na die derde, buitenste insluiting. Die binneste insluiting bevat die heiligdom en twee geboue wat biblioteke genoem word.

Geskiedenis

Die tempel is op 22 April 967 ingewy en was die eerste tempel in Angkor wat nie deur ’n koning laat bou is nie. Die howelinge Vishnukumara en Yajnavaraha word as die bouers erken.:367 Laasgenoemde was die kleinseun van koning Harsavarman I,:117 ’n geleerde en filantroop wat mense gehelp het wat gebuk gegaan het onder siektes, onregverdigheid of armoede. Die tempel was hoofsaaklik gewy aan die Hindoegod Shiva. Dit lyk egter of die geboue suid van die sentrale oos-wes-as aan Shiva gewy was en dié noord van die as aan Vishnu.

Die tempel se moderne naam, Banteay Srei – vesting van die vroue of vesting van skoonheid – verwys moontlik na die opgesmuktheid van die basreliëfgraveerwerk aan die mure en die klein dimensies van die geboue self.

In die 11de eeu is die tempel vergroot en herbou.:96 Die een of ander tyd het die koning beheer daaroor gekry en weer aan Shiva gewy.

Bibliografie

  • Cœdès, George / Dupont, Pierre: «Les stèles de Sdŏk Kăk Thoṃ, Phnoṃ Sandak et Práḥ Vihằr», BEFEO XLIII, 1943, pp. 56–154.
  • Freeman, Michael; Jacques, Claude (2003). Ancient Angkor (Sagteband). Bangkok: River Books. ISBN . 
  • Glaize, Maurice (2003-weergawe van die Engelse vertaling van die Franse vierde uitgawe van 1993). The Monuments of the Angkor Group. Besoek op 14 Julie 2005.
  • Charles Higham (2001). The Civilization of Angkor. Phoenix. .
  • Inscriptions du Cambodge Éditées et traduites par G[eorge] Cœdès. Vol. I, Hanoi 1937

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Irina
22 September 2014
Quite small compared to the grander temples of Angkor. Is the only temple not build by a king. Get there before 8am to enjoy a serene unhurried exploration and pleasant temperatures.
Simple Discoveries
30 June 2016
Very intricate carvings! If you're constrained on time in your visit of Siem Reap, you may want to pass on this temple given its distance (45-60min drive out), but it's a neat find if you have time.
Chai Latte
8 April 2015
A must visit temple here. Come earlier to avoid group tourists. Better look up some information before coming or just hire a tour guide. That helps you to know more about this amazing place.
Basil Gloo
13 December 2015
I think, this is one of the smallest temple here, but it's worth to go with special trip to see it! It looks amazing. Temple of Shiva, women's temple. It has so beautiful wall decor!
Rhys
17 October 2015
Long way out and fairly small but the intricate stone detail is incredible! Worth a visit for those who can appreciate the fine craftsmanship. Top tip: go seriously early to avoid crowds
Manida Srikaewnin
12 December 2015
Lady temple, small but beautiful, could be very busy, circle around 2times, until big tour group has gone and you would be able to take good photo,
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.8/10
Jomm en 62,023 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
THE BEIGE

vanaf $355

The Bong Thom Homestay by AIC

vanaf $85

Angkor Park Resort

vanaf $10

Impact Homestay

vanaf $28

Banteaysrei Homestay

vanaf $7

Authentic Cambodian Angkor Wat Home

vanaf $25

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phnom Bok

Phnom Bok (Khmer: ប្រាសាទភ្នំបូក) is a 212 metres (696 f

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Krol Ko

Krol Ko at Angkor, Cambodia, is a Buddhist temple built at the end of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neak Pean

Neak Pean (Khmer: ប្រាសាទនាគព័ន្ធ) ('The entwined serpents') at Angkor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Samré

Banteay Samrè (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
East Baray

The East Baray (Khmer: បារាយណ៍ខាងកើត) is a now-dry baray, or artific

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Preah Khan

Preah Khan (Khmer: ប្រាសាទព្រះខ័ន; 'Koninklike Swaard') is ’n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ta Nei

Ta Nei (Khmer: ប្រាសាទតានៃ) is a late 12th Century stone temple

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pre Rup

Pre Rup (Khmer: ប្រាសាទប្រែរូប) is a temple at Angkor, Cambodia,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Kdei

Banteay Kdei (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ta Keo

Ta Keo (ភាសាខ្មែរ. ប្រាសាទតាកែវ) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Samré

Banteay Samrè (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Preah Vihear Temple

The Preah Vihear Temple or Prasat Preah Vihear (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayon

Die Bayon (Khmer: ប្រាសាទបាយ័ន, Prasat Bayon) is ’n bekende, ryklik v

Sien alle soortgelyke plekke