Baphuon

Die Baphuon (Khmer: ប្រាសាទបាពួន) is ’n tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is in Angkor Thom, noordwes van die Bayon, geleë. Die tempel is in die middel 11de eeu gebou en is ’n tempelberg met drie vlakke:103 wat as ’n staatstempel vir koning Udayadityavarman II gebou is.:103 Dit is aan die Hindoegod Shiva gewy.

Beskrywing

Die tempel is die argetipe van die Baphuon-styl, met ingewikkelde sneewerk wat elke beskikbare oppervlak bedek.. Dit lê aan die koninklike paleis, is 120 x 100 m by sy basis en is sonder sy toring 34 m hoog (moontlik omtrent 50 m saam met die toring).

In die laat 15de eeu is Baphuon in ’n Boeddhistetempel verander. ’n Standbeeld van 9 m hoog en 70 m lank van Boeddha is op die tweede vlak aan die westekant gebou – dit het moontlik vereis dat die toring van 8 m afgebreek moes word, en dit verduidelik die afwesigheid van die toring. Die tempel is gebou op grond wat met sand opgevul is en weens die enorme grootte daarvan was die terrein deur sy hele geskiedenis onstabiel. Groot dele het waarskynlik reeds inmekaargestort teen die tyd dat die Boeddha bygevoeg is.

Teen die 20ste eeu was ’n groot deel van die tempel ruïnes en ’n enorme restourasiepoging is aangewend. ’n Projek om die tempel uitmekaar te haal en die kern te versterk, is laat vaar toe ’n burgeroorlog in 1970 uitbreek. Sowat 300 000 versigtig genommerde en geëtiketteerde blokke was om die tempel versprei, maar die planne wat die stukke geïdentifiseer het, het verlore gegaan in die daaropvolgende dekade van konflik en die Khmer Rouge.

’n Tweede restourasieprojek is in 1996 begin onder toesig van die argitek Pascal Royère van die École française d'Extrême-Orient. Dit het die span 16 jaar geneem om die "grootste 3D-legkaart in die wêreld" te voltooi.. In April 2011, ná 51 jaar se werk, is die tempel amptelik heropen. Dit is op 3 Julie dié jaar ingewy.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
William Ng
24 July 2015
Don't miss the 70m reclining Buddha at the back. And it has a long causeway with many stone pillars.
Phat Buoy
6 October 2014
Different style to the surrounding temples. The walk up and down can be treacherous. Wear shoes with a good grip, especially in wet weather
Swiss In Hong Kong ????????????????
One of my favourite places in Siem Reap. Beautiful temple. Go on top, and you get a great view.
Nam Nắn Nót
5 February 2020
The Baphuon is a temple at Angkor. It is located in Angkor Thom, northwest of the Bayon. Built in the mid-11th, it is a three-tiered temple mountain, built as the state temple of Udayadityavarman II
Dave Mc
5 September 2018
Even the parts that haven't been reassembled will amaze you.
Kin Hoe Lee
26 July 2015
Very well preserved causeway that links to the main temple. Recommended!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.1/10
憑き狐娘, EnMork en 2,308 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
THE BEIGE

vanaf $355

Lotus Blanc Resort

vanaf $95

Botanic Artistry Boutique & Garden

vanaf $75

Traditional Cambodian House built by Khmer Rouige

vanaf $44

Impact Homestay

vanaf $28

Green Empire Resort

vanaf $38

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phimeanakas

Phimeanakas (ភាសាខ្មែរ. ប្រាសាទភិមានអាកាស

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terrace of the Elephants

The Terrace of the Elephants (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayon

Die Bayon (Khmer: ប្រាសាទបាយ័ន, Prasat Bayon) is ’n bekende, ryklik v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Angkor Thom

Angkor Thom (Khmer: អង្គរធំ; letterlik 'Groot Stad') of, dalk meer kor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terrace of the Leper King

Terrace of the Leper King (or Leper King Terrace) (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mangalartha

Mangalartha, or East Prasat Top or Monument 487, is a tiny induist

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baksei Chamkrong

Baksei Chamkrong (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Phnom Bakheng

Phnom Bakheng (Khmer:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Kdei

Banteay Kdei (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Srei

Banteay Srei of Banteay Srey (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ta Keo

Ta Keo (ភាសាខ្មែរ. ប្រាសាទតាកែវ) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Banteay Samré

Banteay Samrè (Khmer:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Preah Vihear Temple

The Preah Vihear Temple or Prasat Preah Vihear (Khmer:

Sien alle soortgelyke plekke